Wanneer Hemel En Aarde Ontmoet (Sagteband)

deur: John Van Diest

R189.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Ware verhale van Goddelike wonderwerke.

 

God werk op onverwagte maniere om Hom aan ons te openbaar. Wanneer hemel en aarde ontmoet sal jou bemoedig en deurgaans hieraan herinner terwyl jy die ware verhale lees.

Gelowiges sowel as ongelowiges sal geïnspireer word deur hierdie ware verhale van gebede wat beantwoord is, wonderwerke wat gebeur, bewyse van Goddelike ingrype en interaksie met geheimsinnige helpers. Wanneer hemel en aarde ontmoet bevat bydraes deur gewilde Christenskrywers soos Oswald Chambers, Philip Yancey, Bruce Wilkinson, David Jeremiah en vele meer.

Hierdie ware verhale van die hemel wat die aarde aanraak, sal jou vervul met hoop en sekerheid dat God nie net aktief besig is in die wêreld vandag nie, maar Hy is ook intiem betrokke by jou lewe.

 

Oor die outeur

John van Diest, ’n uitgewer vir meer as 30 jaar, het ’n sleutelrol gespeel in die uitgee en uitbrei van Christelike literatuur oor die hele wêreld heen. Hy is ’n outeur en mede-samesteller van die topverkoper List to Live By-reeks en die mede-outeur van Secrets God Kept. John woon saam met sy vrou, Pat, in Oregon.