Wanneer Ek Sy Roepstem Hoor (Sagteband)

deur: Anita C Donihue

R139.94

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Dieselfde Here wat die dissipels 2 000 jaar gelede uitgekies het, roep jou vandag. Reageer op sy roepstem en ervaar oorvloedige vreugde.

Wanneer God ons roep, lei Hy ons tot waar ons sy stem duidelik kan hoor. Hy berei ons voor vir rustige én stormagtige dae. Hy loop voor ons uit en wys vir ons die pad waarop Hy wil hê ons moet stap. Al wat ons moet doen, is om aan Hom vas te hou.

Wanneer ek sy roepstem hoor sal jou help om God se stem duideliker te hoor. Deur teksverse, poësie, liedere, gebede en stories van gelowiges – beide Bybels, histories en hedendaags – wys Anita Donihue dat dieselfde Here wat 2 000 jaar gelede die twaalf dissipels uitgesoek het, jou vandag nog roep, lei en gerusstel.

Die Meester roep jou. Reageer op sy roepstem en ervaar oorvloedige vreugde.

Ook beskikbaar in Engels onder die titels When I Hear His Call.

Oor die outeur

Anita Corrine Donihue moedig ander aan om 'n dieper verhouding met die Here te hê. Sy is ’n leraar se vrou, en die egpaar is al vir 55 jaar getroud. Anita is ook ’n skrywer en aflos-onderwyser. Sy en haar man het vyf seuns, drie skoondogters en sewe kleinkinders