Vir Jou, Met Liefde (Sagteband)

deur: Carolyn Larsen

R10.01

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Wat sal die lewe sonder liefde wees? Liefde is die gom wat alle dele van die lewe saambind. Dit begin met God se liefde jou. Deur sy liefde te erken en te aanvaar, word alle ander liefde versterk.

Vir jou, met liefde is ʼn pragtige tweekleur-geskenkboekie waarin Carolyn Larsen jou help om God se liefde vir jou te ontdek en hoe dit die manier kan verander hoe jy ander mense liefhet. Elkeen van die 30 oordenkings oor liefde word gekomplementeer met ʼn klompie teksverse, ʼn inspirerende aanhaling en ʼn gebed. Dit is die ideale manier om vir God dankie te sê vir sy liefde vir jou en om vir jou geliefdes te sê wat hulle vir jou beteken

Also available in English under the title - For You, with Love