Professionele Jaarbeplanner 2018 Bruin (Luukse Leer)

deur: Samestelling

R249.96

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Professionele Jaarbeplanner 2018 is ’n omvattende dagbeplanner, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veel­eisende lewenstyl het.

  • ’n Bladsy per dag vir afsprake
  • ’n Teksvers of aanhaling vir elke dag
  • ’n Maandbeplanner en begrotingsbladsy
  • ’n Lys van openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel
  • ’n Jaarbeplanner vir 2018 en 2019
  • Plek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting