Bybel-Vasvra (Kaartjies)(Boksstel)

deur: James Barineau

R99.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Meer as 580 Bybel-vrae wat kinders se kennis van God se Woord sal uitbrei.

Bybel-vasvra is ’n kaartspeletjie ontwerp om jou Bybelkennis uit te brei met prettige vrae.

 

Die meer as 580 vrae sluit vrae oor die volgende kategorieë in:

·         Ou-Testamentiese karakters

·         Nuwe-Testamentiese karakters

·         Voorwerpe en gebeurtenisse

·         Plekke

·         Syfers

·         Algemeen

Dit is ideaal vir enige speletjiesaand, asook vir gesinne, jeugwerkers en Sondagskool.

 

Ook beskikbaar in Engels onder titel Bible Challenge Game.