Strome In Die Dorsland (Sponsgevulde Hardeband)

deur: L B Cowman

R249.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

366 oordenkings van hoop en bemoediging vir mense wat smag na God se lewende water.

 Sedert die eerste ver­skyning van die En­gelse publi­kasie in 1925 van Streams in the Desert deur L.B. Cowman, het hierdie By­belse dagboek talle gelowiges met sy in­spi­rerende bood­skap­pe verkwik. Dank­sy die bemoediging wat deurgaans uit elke dagstukkie straal, elk­een gegrond op be­proefde beloftes uit die Skrif, het daar weer “strome lewende water” (Joh. 7:38) begin vloei in die lewe van baie gelowiges.

     Ontelbare reisigers langs die pad wat uit­ge­put in die “dor streke” (Jes. 58:11) van spanningsvolle tye beland het, het reeds hierin geestelike verkwikking gevind. Meer as een gelowige wat geestelik begin kwyn het, is ver­sterk en het weer geword “soos ’n tuin met vol­op water, soos ’n fontein waarvan die water nie opdroog nie” (Jes. 58:11).

Buiteblad binnekort beskikbaar      Hierdie inspirerende dagstukkies word ge­rugsteun deur uittreksels uit geestelike liedere en bemoedigende ge­dagtes.