Stilwordtye Saam Met God Vir Meisies (Sagteband)

deur: Samestelling

R40.00

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

90 kort oordenkings wat tienermeisies bemoedig en lei in hulle tyd saam met God.

Huiswerk, sport- en kultuuraktiwiteite maak ’n meisie se dag baie gou baie besig. Dit word egter soms so besig dat ’n mens totaal oorweldig voel. Dit is wanneer jy by die Vader moet gaan stilword sodat Hy jou kan vul met sy krag en hoop.

     Stilwordtye saam met God vir meisies bied 90 kort, inspirerende gedagtes wat meisies sal bemoedig en versterk. Meisies kan enige tyd van die dag nadink oor hierdie inspirerende oordenkings.

 

Ook beskikbaar in Engels onder titel God Moments for Girls.

 

Oor Die Outeur

Mallory Larsen het haar meestersgraad ontvang in Teologie en Kultuur aan die Seattle School of Theo­logy and Psychology.