Professionele Jaarbeplanner 2020 Wees In Alles Dankbaar (Luukse Leer)

deur: Samestelling

R250.00

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Professionele Jaarbeplanner 2020 is ’n omvattende dagbeplanner, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veel­eisende lewenstyl het.

 

UNIEKE VERKOOPPUNTE:

·       ’n Bladsy per dag vir afsprake

·       ’n Teksvers of aanhaling vir elke dag

·       ’n Maandbeplanner en begrotingsbladsy

·       ’n Lys van openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel

·       ’n Jaarbeplanner vir 2020 en 2021

·       Plek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting