Persverklarings

Apologie rakende uitsprake oor seksualiteit by jaarlikse skrywersontbyt

29 November 2018

As uitgewer van Christelike inhoud rus die uitsprake wat by ons jaarlikse skrywersontbyt in Johannesburg gemaak is swaar op ons hart.

Lees persverklaring


Aangaande onlangse aantygings rakende Ek Droom van ‘n Droom se tantieme

2 Augustus 2016

As uitgewer is ons verbaas oor Elsje Neethling se uitlatings in sosiale media aangesien ons geen onlangse kommunikasie of enige navrae van haar gehad het nie.

Lees persverklaring


Jesus 'n radikale sprongJesus -'n Radikale Sprong

Die Andrew Murray-prys vir die beste Afrikaanse Christelike boek is vanjaar gewen deur dr Stephan Joubert vir sy werk, Jesus, 'n radikale sprong, uitgegee deur Christelike Uitgewersmaatskappy (CUM).

Lees persverklaring





'n Ma se Hoop'n Ma se Hoop

Christelike Uitgewersmaatskappy bied aan ’n epiese verhaal wat oor twee kontinente en vier generasies strek, ’n onvergeetlike storie oor familie en geloof, drome en teleurstellings, en die volharding van liefde – ’n Ma se hoop uit die pen van immergewilde, topverkoper-outeur Francine Rivers.

Lees persverklaring





om dogters groot te maak Om Dogters groot te maak

Christelike Uitgewersmaatskappy bied aan die lang verwagte meeloper tot die topverkoper-boek Om seuns groot te maak (waarvan meer as 25 000 eksemplare verkoope is), dr James Dobson se splinternuwe ouerskapsboek – Om dogters groot te maak.

Lees persverklaring





om dogters groot te maak Die Storie

Vereeniging, Suid-Afrika (6 Januarie 2012). Christelike Uitgewersmaatskappy skop die jaar op 'n hoogtepunt af met die vrystelling van 'n unieke publikasie, Die Storie.

Lees persverklaring