Op my naam (Sagteband)

deur: Alex Kendrick & Stephen Kendrick

R199.00

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Wie is ek? Dit is ’n vraag wat elke jong man gereeld mee worstel.

Op my naam, deur Alex en Stephen Kendrick en Troy Schmidt, sal tienerseuns lei om die antwoorde op hierdie vraag te vind. Hulle sal leer dat hul identiteit nie bepaal word deur goeie akademiese punte, hul voorkoms of hul vermoë op die sportveld nie, maar deur die enigste Een wat hul werklik ken, ons Skepper. Op my naam gee vir jong manne antwoorde oor wie hulle is en waarheen hulle op pad is. Dit sal hulle ook lei om hulle ware Christus-gelykvormige identiteit te ontdek. Dit is gebaseer op die fliek Overcomer deur Alex en Stephen Kendrick, vervaardigers van die topverkoper-flieks Fireproof, Courageous en War Room.

Oor die outeurs

Stephen Kendrick is ’n senior medeleraar in predi­king by Sherwood Baptist Church in Albany, Geor­gia, en ook ’n ervare draaiboekskrywer en ver­vaar­diger. Hy en sy vrou het drie kinders.

Alex Kendrick is mede-medialeraar by Sherwood Baptist Church in Albany, Georgia. Hy is ook ’n ak­teur, skrywer en regisseur van onder andere Fa­cing the Giants. Alex en sy vrou het vyf kinders.

Nog boeke deur hierdie outeur: