Ontsluit Die Nuwe Testament (Sagteband)

deur: Stephan Joubert

R299.00

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Die gesag van die Bybel word vandag al meer bevraagteken; daarom was dit nog nooit so belangrik om die Bybel te bestudeer nie.

 

Ontsluit die Nuwe Testament is ’n omvattende Bybelreis deur bekroonde skrywer Stephan Joubert. Dit bied 95 studies oor die Nuwe Testament verdeel in 2 dele.

 

Deel 1 gaan oor: “Hoe verstaan en gebruik ons die Bybel reg?” Daarna volg die studies oor die 27 Bybel­boeke in die Nuwe Testament wat telkens die volgende bespreek:

 

  • Die ontstaansituasie.
  • Die opbou of verhaal.
  • Uitbeelding van die hooffigure en/of die hooftemas.
  • ’n Reis deur die boek.

 

Ontsluit die Nuwe Testament begelei die leser om self dieper te delf ten einde die onderskeie Bybel­boeke se teologie, opbou