Uitvee-Bybelaktiwiteitsboek Nuwe Testament (Sagteband)

deur: Samestelling

R89.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

’n Prettige manier waarop kinders kan leer om te tel en ’n pen vas te hou gebaseer op bekende Bybelverhale.

    

In die Uitvee-Bybelaktiwiteite NuweTestament word kinders aangemoedig om te tel terwyl hulle die kolletjies verbind. Hulle sal ure se pret hê terwyl hulle karakters uit die Nuwe  Testament help om hulle pad te vind en die pragtige prentjies voltooi. Kinders word ook aangemoedig om hul verbeelding te gebruik deur sekere Bybelse tonele te voltooi. Elke bladsy kan skoongemaak word sodat kinders vir ure lank besig gehou kan word terwyl hulle oor en oor oefen.

 

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Wipe-Clean Bible Activity Book New Testament.