Ringbind Dagbeplanner 2019 Goud/Pienk (Ringbind)

deur: Samestelling

R69.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Hierdie kompakte en praktiese dagbeplanner vir die moderne vrou maak voorsiening vir afsprake en prioriteite vir die week. Verder bevat dit ook inligting soos openbare vakansiedae, skool¬kwartale en selfs ’n lys wat aandui watter geskenk om vir watter huweliksherdenking te koop. Dis beskikbaar in drie ontwerpe en die teksvers en inspirerende aanhaling rond elke week pragtig af.

Ander kenmerke sluit in:

·         Jaarbeplanner vir 2019 en 2020
·         ’n Bemoedigende teksvers en aanhaling vir elke week
·         Plek om afsprake en die week se prioriteite neer te skryf
·         Plek vir belangrike telefoonnommer, asook notas en persoonlike inligting
·         ’n Lys met openbare vakansiedae
·         Verpak in ’n selfdigtende sakkie