Professionele Jaarbeplanner 2019 Swart (Luukse Leer)

deur: Samestelling

R249.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Professionele Jaarbeplanner 2019is ’n omvattende dagbeplanner, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veeleisende lewenstyl het.

Dit bied die volgende:

·         ’n Bladsy per dag vir afsprake

·         ’n Teksvers of aanhaling vir elke dag

·         ’n Maandbeplanner en begrotingsbladsy

·         ’n Lys van openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel

·         ’n Jaarbeplanner vir 2019 en 2020

·         Plek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting

·         ʼn Bybelleesplan om die Bybel in een jaar deur te lees