Ontwikkel kleingoed se Bybelkennis en hulle motoriese vaardighede met 6 gunsteling Bybelstories en 30 stuk-legkaarte.
’n Prettige manier vir ouers en kleingoed om ’n bietjie “ons tyd” saam deur te bring.
My gunsteling legkaart-Bybel bied 6 ikoniese stories uit die Ou en Nuwe Testament met pragtige volkleur-kaarte geïllustreer deur Gustavo Mazali. Die 6 stories elk met ’n ooreenstemmende 30 stuk-legkaart sal kinders vir ure besig hou. Dit is die ideale manier om hulle hand-oog-koördinasie, fyn motoriese vaardighede en probleemoplossing-vaardighede te ontwikkel terwyl hulle ook meer leer oor die Bybel.
My gunsteling legkaart-Bybel is die ideale manier vir ouers om kwaliteit-tyd saam met hulle kleingoed deur te bring.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Kids' Favorite Puzzle Bible
Gebruikersresensies