My Dankie-Se-Bybelstorieboek (Lig-En-Loer)(Kartonboekie)

deur: Samestelling

R149.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

’n Prettige boek oor dankbaarheid met lig-en-loer-venstertjies.

 

’n Prettige en baie interaktiewe reeks moedig kinders aan om na te dink oor hulle wêreld en wat belangrik is. Deur die kreatiewe gebruik van lig-en-loer-venstertjies wat illustrasies in die storie afwissel met ooreenstemmende hedendaagse tonele word die stories meer persoonlik vir kinders.

     My dankie-sê-Bybelstorieboek is ’n prettige boek oor dankbaarheid met pragtige illustrasies deur Gavin Scott.   

 

Ook beskikbaar in Engels onder titel My Thank You Bible Storybook.