God Het My Lief (Lig-En-Loer)(Kartonboekie)

deur: Samestelling

R149.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

’n Prettige boek oor dankbaarheid met lig-en-loer-venstertjies.

 

’n Prettige en baie interaktiewe reeks moedig kinders aan om na te dink oor hulle wêreld en wat belangrik is. Deur die kreatiewe gebruik van lig-en-loer-venstertjies wat illustrasies in die storie afwissel met ooreenstemmende hedendaagse tonele word die stories meer persoonlik vir kinders.   

God het my lief is ’n prettige boek oor dankbaarheid met pragtige illustrasies deur Gavin Scott. 

 

Ook beskikbaar in Engels onder die title God Loves Me.