Dagbeplanner Vir Die Vrou 2019 Seegroen Met Rits (Luukse Leer)

deur: Samestelling

R249.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Hierdie pragtige, modieuse en gerieflike dagbeplanner strek van September 2018 tot Februarie 2020 en is ideaal vir vroue wat daagliks baie spesifieke take het om te hanteer, maar tog ook hul oog op die hele week wil hou.

Hierdie dagbeplanner bied:

 

·         ’n Weekbeplanner van September 2018-Februarie 2020

·         ’n Jaarbeplanner vir 2019

·         Plek vir daaglikse afsprake, gebede en prioriteite

·         ’n Teksverse en inspirerende aanhaling vir elke week

·         Teksverse vir spesifieke behoeftes

·         Plek vir persoonlike inligting, notas, aanhalings en verjaarsdae

·         ʼn Afdeling vir adresse en telefoonnommers

·         ’n Lys van openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel

·         Lys geskenke vir huweliksherdenkings