Angus Buchan Dagbeplanner 2019 (Hardeband)

deur: Angus Buchan

R189.96

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Die Angus Buchan™-dagbeplanner 2019 is ideaal vir elkeen wat hulle dag doelgerig saam met God wil begin, en God se leiding daagliks wil ervaar. Elke dag het ’n teksvers of inspirerende gedagte deur Angus Buchan self geskryf.

Die dagboek bied die volgende:

 

·         ’n Jaarbeplanner vir 2019 en 2020

·         ’n Inspirerende gedagte vir elke dag deur die bekende evangelis Angus Buchan of ’n teksvers

·         Genoeg plek vir notas, adresse, telefoonnommers en persoonlike inligting

·         ’n Lys openbare vakansiedae, omrekeningstabelle en internasionale skakelkodes en tydsones

·         Afdeling met 100 gunsteling teksverse

·         Plek om afsprake neer te skryf

·         Sepia-drukwerk