NLV Uitreikbybel Swart Met Blomme (Sagteband)

deur: Uitreikbybel

R25.00

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Die NLV Uitreikbybel met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, is ideaal vir uitreik-aksies en evangelisasie.

 

Die NLV Uitreikbybel is ideaal om te gebruik vir uitreik-aksies en evangelisasie. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Ver­taling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal dit ʼn waardevolle geskenk wees.

 

• Verhelderende voetnote

• 8 punt lettergrootte

• Dubbelkolom-uitleg