NLV Standaard Wit En Groen Met Duimgrepe (Linne)

deur: Wil Vosloo & Andrie Du Toit

R499.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unie­ke balans tussen noukeurigheid, ak­ku­raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui­sen­de lesers.

Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

 

-       9 punt lettergrootte

-       Dubbelkolom-uitleg

-       8 volkleur-kaarte

-       Merklint

-       Duimgrepe

-       Bladsye goudgerand