NLV Grootdruk Met Duimgrepe Wynrooi (Egte Leer)

deur: Wil Vosloo & Andrie Du Toit

R1,699.94

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) in grootdruk bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid. Hierdie spesiale egteleer-uitgawe met ’n oorvouflap en leerbandjie bied die volgende:

 

·         Verhelderende voetnote

·         12 punt lettergrootte

·         Dubbelkolom-uitleg

·         8 volkleur-kaarte

·         Merklint

·         Duimgrepe

·         Verpakking: Geskenkboks