NLV Groot Druk Met Duimgrepe Bruin (Leer)

deur: Wil Vosloo & Andrie Du Toit

R795.00

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

’n Spesiale, volgrein egteleer-uitgawe van die NLV. ’n Geskenk van hoogstaande gehalte.

 

Hierdie spesiale uitgawe van die NLV is duursaam gebind en getuig van uitnemendheid en fynproewersgehalte.

     Die volgreinleer-omslag is met sorg uitgesoek. Die unieke merkies op die leer onderskei hierdie Bybel van enige ander en dra by tot die uitsonderlike voorkoms.

     Die buffelleer-omslag is dubbel gestik om die tipe duursaamheid te verseker wat van hierdie Bybel ’n erfstuk sal maak.

Wanneer hierdie Bybel met sorg hanteer word, is dit gewaarborg om ’n leeftyd te hou.

Ander unieke kenmerke sluit in:

• Dubbelkolom-uitleg

• Bladsye goudgerand

• Merklint

• Volkleur-kaarte

• Duimdrukke

• Geskenk aan-bladsy

• 12 pt lettergrootte