My Skooldagboek 2018 (Sagteband)

deur: Samestelling

R59.94

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

My skooldagboek 2018 is ’n nuttige en praktiese dagboek, spesiaal saamgestel om die jong leerders te help met hul skoolwerk en hul dae met pret te vul.

Kinders sal elke dag herinner word hoeveel pret hulle self in hul skooldae kan inbring.

  • ’n Bemoedigende Skrifgedeelte of aanhaling vir elke week
  • ’n Jaarkalender vir 2018 en ’n lys met skoolkwartale en openbare vakansiedae
  • Landkaart van Suid-Afrika met die provinsies en hul hoofstede
  • Lys woorde wat gereeld verkeerd gespel word en ʼn lys homofone
  • Plek om boeke neer te skryf wat deur die jaar gelees word
  • Ruimte vir huiswerkopdragte, skooltake en ’n klas- en eksamen- of toetsrooster
  • Vermenigvuldigingstafels
  • Boekmerke en kaartjies om in te kleur en uit te sny
  • Prentjies om in te kleur en plek vir notas en persoonlike inligting