My Jaar Saam Met Jesus (Sagteband)

deur: Billy Graham

R200.00

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Spesiaal vir 8- tot 12-jariges; ʼn kosbare dagboek om elke dag Jesus se liefde en goedheid te ervaar.

 

Billy Graham, een van die wêreld se mees geliefde predikers, lei kinders ’n jaar lank op ’n pad gevul met hoop, ’n beter verstaan van die Bybel en vertroue op God se wonderlike liefde.

     Seuns en dogters sal nader aan God groei deur hierdie oordenkings wat hulle hemelse Vader se oneindige goedheid en getrouheid vir hulle op ’n verstaanbare manier duidelik maak.

     Elke dagstukkie in My jaar saam met Jesus bevat ’n teksvers en ’n kort oordenking wat van jongs af ’n liefde vir God by kinders sal kweek.

 

Oor die Outeur

Billy Graham het in sy leeftyd God se Woord aan mense in meer as 185 lande en op elke kontinent van die aarde verkondig. Hy is ’n topverkoper-outeur en miljoene mense het al sy boeke gelees.