My Eerste Bybelstorieboek (Met Handvatsel)(Sponsgevulde Kartonboekie)

deur: Samestelling

R179.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

In 20 bekende stories uit die Ou en Nuwe Testament leer kinders van God se getrouheid en almag.

Dit is nooit te vroeg om vir kinders te leer hoe almagtig God is nie!

My eerste Bybelstorieboek is die ideale Bybel vir kinders om hulle lewenslange reis saam met ’n liefdevolle God en sy Woord te begin. Die 20 bekende stories oor God se getrouheid en almag uit die Ou en Nuwe Testament kry nuwe lewe met die helderkleurige illustrasies. Kinders sal ure se pret hê wanneer hulle lees hoe God die aarde en alles daarin gemaak het, sy beloftes aan Noag en Abraham gehou het, vir Daniël uit die leeukuil gered het, sy enigste Seun gestuur het om die mense te red en nog baie meer. 

Leer jou kinders vandag nog van God se almag, liefde en getrouheid.

 Ook beskikbaar in Engels onder die titel Starter Bible