Lysies Vir Die Lewe - Vir Vroue (Sagteband)

deur: Samestelling

R180.00

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

101 praktiese lysies om vroue te help om die beeldskone sterk vroue te word soos God dit bedoel het.

 

Lysies vir die lewe ... vir vroue bevat 101 inspirerende lysies wat ontwerp is om vroue te help om die beste weergawe van hulleself te word. Ingesluit is idees vir joernaalinskrywing, inspirerende Bybelverse en aanhalings.

Temas sluit in: om vrede te vind, ’n positiewe lewensuitkyk, bou jou selfvertroue, word ’n gebedskryger, vestig ’n gesindheid van dankbaarheid en slim tydsbesteding. Lysies vir die lewe ... vir vroue is ’n kosbare geskenk vir vroue van alle ouderdomme.

 

Ook beskikbaar in Engels onder titel Life lists for Women.

Nog boeke deur hierdie outeur: