Lei My O Heilige Gees Gebedeboek (Sagteband)

deur: Stormie Omartian

R59.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Die kragtige en betekenisvolle gebede uit Lei my, o Heilige Gees is saamgevat in ’n sakpas-gebedeboekie. Die 60 gebede in Lei my, o Heilige Gees – Gebedeboek sal elke leser se hart inspireer om met God te praat, maar ook mooi te luister na die leiding wat Hy gee. Hierdie sakpas-gebedeboekie se eerlike en persoonlike gebede sal jou help:  **om te hoor hoe God met jou hart praat oor spesifieke dinge in jou lewe**om die lewe te leef wat jy net in God kan kry**om die leiding te volg wat die Heilige Gees vir jou gee Elke gebed sluit af met ’n teksvers om oor na te dink en plek vir eie gebedsnotas. Lei my, o Heilige Gees – Gebedeboek is die ideale geskenk vir elkeen wat God se Gees beter wil leer ken en elke dag die pad saam met Hom wil stap.