Leef In God Se Wil (Sagteband)

deur: Samestelling

R79.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Baie mense wonder wat God eintlik wil hê hulle moet doen. Dit is tyd om op te hou angstig wees oor God se wil en na sy Woord te draai vir leiding.

In Leef in God se wil, ’n Bybelstudie wat be­staan uit 7 studies, kan lesers die volledige boek van Rut perikoop vir perikoop bestudeer.

Die 7 studies sluit onder andere in:

  • Kan ons God se wil ken?
  • Regte motief – verkeerde besluit
  • Rut se besluit om by Naomi te bly
  • Die gevolg van regte besluite

 Elke hoofstuk bevat verwysings na insiggewen­de Bybelgedeeltes, besprekingsvrae, gebede en eenvou­dige verduidelikings en toepassings sowel as ruimte vir persoonlike aantekeninge en joernaal­bladsye aan die einde van die boek.

Die studies in Leef in God se wil sal lesers opnuut laat besef dat goeie besluite geneem word wanneer gelowiges op God vertrou.