Jona En Die Groot Vis (Sponsboek)

deur: Samestelling

R79.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

‘n Pragtige klein boekie wat 'n groot storie vertel ...

Jona wou nie doen wat God wou hê hy moes doen nie, toe ontmoet hy ‘n groot vis en leer ‘n groot les!

Met sy lekker-om-aan-te-vat sponsbladsytjies sal Jona en die groot vis gou kleingoed se gunsteling boekie word wanneer hulle hulle eerste Bybelstories begin lees.

Ook beskikbaar in Engels met die titel Jonah and the Great Big Fish.