Jesus Maak Die Storm Stil (Kartonboekie)

deur: Samestelling

R89.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

’n Boek met kleurvolle, vrolike illustrasies met ’n stewige handvatseltjie om die boekie oral saam te vat.

Jesus maak die storm stil word eenvoudig oorvertel en is pragtig geïllustreer deur Gill Guile.

Die verhaaltjies is gebaseer op die Nuwe-Testamentiese vertelling van Jesus se wonderwerke (Markus 2 en Markus 4). Die boekie het 4 legkaarte met 16 stukkies elk. Kleingoed se vingertjies sal sinvol besig wees terwyl die stories van Jesus se wonderwerke voor hulle oë ontvou met ure se opvoedkundige pret.

Ook beskikbaar in Engels met die titel Jesus Calms the Storm Jigsaw.