Jesus Is Lief Vir Klein Hartjies (Kartonboekie)

deur: Samestelling

R179.00

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Deur bekende Bybelstories leer peuters van Jesus se liefde en sorg vir hulle.

Jesus is lief vir kindertjies en sorg graag vir hulle, dit is duidelik in die Bybelverhaal waarin Jesus die kindertjies na Hom toe nooi. In Jesus is lief vir klein hartjies ontdek peuters presies hoe lief Jesus hulle het. Van die bekendste stories oor Jesus en sy liefde word eenvoudig oorvertel sodat kleingoed dit maklik sal verstaan. Die kleurvolle illustrasies tesame met die unieke manier hoe die kartonbladsye gesny is om sommer ook ’n handvatsel te skep, sal hierdie kartonboekie gou ’n gunsteling maak van kinders tussen 0 en 3 jaar.

Ook beskikbaar in Engels as Jesus Cares for Little Ones