In Die Lig Van Sy Genade


366 inspirerende dagstukke oor God se beloftes en genade soos ons dit vind in Jesaja.

God se beloftes dra ons. Dit bring krag, hoop, geduld en geloof; dit getuig van God se genade. Dit is die bemoe­diging wat Jimi le Roux jou bied in In die lig van sy genade. Die 366 oorden­kings in dié volkleur-dagboek handel oor verskeie van God se beloftes uit die boek Jesaja. Die oordenkings tesame met die belofte vir elke dag en ’n leesprogram vir die boek Jesaja beloof om jou uit te daag om elke dag aan God se Woord vas te hou.

Hierdie insiggewende artikel sal jou help om ’n beter begrip te kry vir die agtergrond en inhoud van Jesaja http://www.cumbooks.co.za//media/downloadable