Gunsteling Bybelstories Vir Kleingoed (Hardeband)

deur: Dawn Meuller

R199.94

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Gunsteling Bybelstories vir kleingoed is ’n ver­sameling van 45 geliefde Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament oor God en sy liefde vir sy kin­ders.

 

Elke storie is ’n getroue weergawe van die verhaal van God se familie in ’n taal wat maklik verstaanbaar is vir jong kinders. Die Ons Vader-gebed en die Apostoliese Geloofs­belydenis is agterin die boek om kinders van jongs af daarvan te leer.

 

Gunsteling Bybelstories vir kleingoed se lewendige en kleurvolle illu­stra­sies met oulike diertjies wat oral uitkruip, sal baie plesier verskaf aan die jong leser én die voor­leser.