Gebede Wat God Altyd Verhoor (Sagteband)

deur: Stephan Joubert

R139.94

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Deur ’n epiese gebedsreis saam met die profeet Habakuk, deel Stephan Joubert die geheime tot ’n kragtige en effektiewe gebedslewe.

Waarom verhoor God sekere gebede, maar “ignoreer” ander? Dit is ’n eeue oue vraag. Is dit omdat God wispelturig is, of steek daar meer in ons gebedslewe as wat ons dink?

In Gebede wat God altyd verhoor ondersoek Stephan hierdie vraag aan die hand van die volgende punte:

1. ’n Diepgaande ontleding van die volledige boek Habakuk.

2. ’n Ondersoek na die geheime tot ’n effektiewe gebedslewe.

3. ’n Bybelse handleiding vir gebed met ruimte vir persoonlike nadenke.

Oor die outeur

Stephan Joubert is ’n voltydse navolger van Jesus en as deel van sy dagwerk is hy redakteur van e-kerk; buitengewone professor in Teologie by die Universiteit van die Vrystaat en Noordwes-Universiteit, en deeltydse leraar