Gebede Vir My Seun (Kaartjies)(Boksstel)

deur: Rob Teigen & Joanna Teigen
R90.00
Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

88 kragtige gebede wat ouers vir hul seun kan bid.

 

Ouers wil net die beste vir hulle kinders hê, maar soms weet hulle nie wat of hoe hulle vir hulle kinders moet bid nie.

Gebede vir my seun bied vir ouers 88 gebede wat hulle vir elke behoefte van hulle seun kan bid. Onderwerpe op die 44 kaartjies sluit in: gehoorsaamheid, selfvertroue, vrede, reinheid en vriende.

 

Ook beskikbaar in Engels onder titel Prayers for my Son – Boxed Cards.

 

Oor die Outeurs

Rob en Joanna Teigen is al vir meer as 20 jaar getroud en is die ouers van twee seuns en drie dogters. Hulle is die outeurs van 101 gebede vir my seun en 101 gebede vir my dogter. Rob en Joanna hou van tuisonderrig, om nuwe plekke te ontdek en om saam met hulle kinders te lag. Hulle bly in West Michigan, VSA.