Gebede Vir Elke Geleentheid (Hardeband)

deur: Ellen Banks Elwell

R169.00

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Hierdie kosbare versameling gebede is ideal om spesifieke situasie teenoor God te verwoord. Die gebede oor sake wat die gesin raak, vriendskap, siekte, verlies, werk, en soveel meer sal lesers herinner dat God dáár is, dat Hy luister en omgee, en dat Hy gereed staan om te help wanneer ons na Hom opkyk vir inspirasie en bemoediging.

Gebede vir elke geleentheid bied meer as 150 gebede gerangskik onder vier kategorieë: oorspronklike gebede vir spesifieke geleenthede, gebede uit die Bybel, gebede uit evangelie-liedere en klassieke gebede. Agter in die boek is daar ook ’n tematiese indeks om die regte gebed vir enige geleentheid te vind.