Die Vreemdeling (Sagteband)

deur: Lynn Austin

R199.94

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

’n Aangrypende verhaal van le­wens wat deur behoef­tes en omstandighede, familie en liefde verbind word.

Die vreemdeling vertel die verhaal van Eliza wat tien jaar tevore na Wyatt-boorde gekom het. Nou is sy ’n weduwee met drie kinders en het ’n berg skuld wat sy alleen moet wegwerk. Maar sy het geen idee hoe om ’n boord alleen te behartig nie.

Wanneer ’n vreemdeling opdaag, dink Eliza dat hy geensins anders is as die ander werksoekers gedu­rende die Depressie nie. Maar die familiariteit waar­mee Gabe na die plaas omsien, laat onbeantwoorde vrae ontstaan. Met ’n kwesbare hart word Eliza in sy wê­reld ingetrek. Eliza is ook bang dat Gabe ’n verlede en motiewe wegsteek wat alles in die wiele kan ry waar­voor sy vir haar en haar kinders baklei.