Die Tehran-Inisiatief (Sagteband)

deur: Joel C Rosenberg

R199.94

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

CIA-agent David Shirazi en sy span is in Die Tehran-inisiatief op ’n belang­rike sending wat die wêreld van ’n katastrofe kan red.

 

Sal hulle ’n kernoorlog tussen Iran en Israel kan verhoed? Hierdie oorlog sal nie net verwoesting in die Midde-Ooste saai nie, maar wêreldwyd oliepryse die hoogte laat inskiet en ’n geweldig negatiewe im­pak op die wêreldekonomie hê ...

 

In hierdie spanningsverhaal wat afspeel in die he­dendaagse Midde-Ooste hou New York Times-top­verkoper-outeur Joel C. Rosenberg lesers se aan­dag vasgevang met sy boeiende skryfstyl.

 

Die aksie­belaaide intrige in Die Tehran-inisiatief word so lewensgetrou beskryf, dit laat jou wonder: Is dit fiksie, of is dit werklik? En sê nou dit gebeur reg­tig?