Die Profiel Van 'n Christelike Lewe (Sagteband)

deur: Randy Frazee

R129.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Kweek die regte lewenswyse om te dink, te doen en te leef soos Jesus

Hoe vergelyk ons lewens met Jesus s’n – die volmaakte voorbeeld van hoe ’n Christelike lewe moet lyk?

Met behulp van Die profiel van ’n Christelike lewedeur Randy Frazee kan jy nou bepaal in watter areas van jou Christelike lewe jy nog moet groei om meer soos Jesus te word.

Hierdie boek bied:

  • ’n Persoonlike evaluasie met 120 vrae oor jou sleuteloortuigings, sleutelgebruike en sleutelwaardes
  • Evaluasie deur gelowige vriende
  • Geleentheid om ’n persoonlike plan vir geestelike groei saam te stel
  • Hulpbronne vir geestelike groei
  • ’n Gids vir kleingroep-besprekings
  • Jy kan as individu en gemeente ontdek waar julle nog moet groei in hoe julle dink, doen en leef om meer soos Jesus te word.

Oor die Outeur

Randy Frazeeis die senior leraar by Oak Hills Church in San Antonio, Texas. Hy is medeskrywer van Die Storie en redakteur van Ek glo en het ’n leidende rol gespeel in die ontwikkeling van produkte in dié reekse. Randy en sy vrou, Rozanne, het vier kinders en ook kleinkinders.