Die Ontferming (3 Rose-Trilogie)(Sagteband)

deur: Beverly Lewis

R199.96

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Die ontferming, die derde boek in die meesleurende Die Rose-trilogie, begin met twee susters se begeerte na ’n nuwe begin.

 

Rose verlang steeds na Nick Franco, die biskop se pleeg­seun wat die gemeenskap onder vreemde om­stan­dig­hede verlaat het. Sy rebellie het daartoe gelei dat die ge­lief­de biskop ontslaan is uit sy amp. Maar is Nick regtig so re­bels soos wat hy voorgee?

 

Intussen bly Rose se suster, Hen, steeds in haar ouers se Dawdi Haus en versorg sy haar vervreemde En­gel­se man. Kan hulle huwelik herstel? Is daar ’n middeweg vir ’n vrou wat weer smag na haar Amish-wortels en -tradi­sies en ’n moderne man wat niks daar­mee te doen wil hê nie?

 

Die ontferming is ’n pragtige slot vir Rose en Hen se ver­hale en ’n kragtige bewys dat die liefde altyd seëvier.