Die Eenjaarbybel Met Oordenkings (Hardeband)

deur: Samestelling

R199.94

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Daaglikse Bybelstudie is noodsaaklik vir geestelike groei en volwassenheid. DIE EENJAARBYBEL MET OORDENKINGS bied die volledige teks van die NLV verdeel in 365 dae, Ou en Nuwe Testament afwisselend, met twee kort, inspirerende oordenkings vir elke dag. Dit sal lesers lei om God se lewende Woord sistematies en doelgerig deur te lees.