Die Boodskap Granaatrooi (Luukse Leer)

deur: Jan Van Der Watt & Stephan Joubert

R599.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Die Boodskap is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus.

Uitstaande kenmerke van Die Boodskap:

Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afri­kaans­spre­kende kan verstaan.

  • Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal.
  • Dit bevat versnommers vir maklike na­slaan­doel­ein­des en memorisering.
  • Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.