Die Boek Van Die Jubilee (Sagteband)

deur: Samestelling
R149.96
Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

‘n Getuienis vanaf Adam en Eva tot met die intog in Kanaän. Ook word die jaarweke en Jubeljaar verklaar.

In die jare 1947-1956 is daar altesaam 15 Hebreeuse Jubilee-perkament-roМIe in vyf verskillende grotte by Qumran gevind, wat ‘n aanduiding is van die belangrikheid van die Jubilee-geskrifte by die Qumran-gemeenskap.

    Die Boek van die Jubilee vertel in diepte die verhaal vanaf Adam en Eva tot waar Israel die land Kanaän bereik — dit skets ook Israel se ontwikkeling as nasie en die betekenis van die jubeljaarfeeste gedurende hulle swerftog deur die woestyn.