Die Binnekamer (Sagteband)

deur: Angus Buchan

R99.00

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Om elke dag tyd te maak om stil te word voor God en ʼn spesiale plek daarvoor in te ruim, is baie be­langrik, sê die bekende evangelis Angus Buchan in Die binnekamer.

 

In hierdie heilige ruimte kan ge­lowiges onder andere:

 

  • stil by Jesus rus
  • God se stem hoor
  • die krag van die Woord ervaar
  • troos vind in moeilike tye
  • God se leiding soek om besluite te neem

 

Angus Buchan se verhale uit sy eie lewe, en dié van groot Christene uit die geskiedenis en die By­belse tyd wys watter belangrike rol hierdie spesiale alleen-tye saam met God in mense se lewens ge­had het. Lesers sal gou sien dat kwaliteit-tyd saam met God hul lewe, lewensuitkyk en die impak wat hulle op hul ge­meenskap maak, kan verander.

 

Die binnekamer is bedoel vir elkeen wat ’n inni­ger wandel met die Here wil beleef.