Dagbeplanner Vir Vroue 2020 Guns En Genade Roosgoud Met Rits (Luukse Leer)

deur: Samestelling

R250.00

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Hierdie pragtige, modieuse en gerieflike dagbeplanner strek van September 2019 tot Februarie 2021 en is ideaal vir vroue wat daagliks baie spesifieke take het om te hanteer, maar tog ook hul oog op die hele week wil hou.

 

UNIEKE VERKOOPPUNTE:

·       Weekbeplanner van September 2019-Februarie 2021

·       ’n Jaarbeplanner vir 2020

·       Plek vir daaglikse afsprake, gebede en prioriteite

·       ’n Teksvers en inspirerende aanhaling vir elke week

·       Teksverse vir spesifieke behoeftes

·       Plek vir persoonlike inligting, notas, aanhalings en verjaarsdae

·       ’n Afdeling vir adresse en telefoonnommers

·       ’n Lys van openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel

·       Lys geskenke vir huweliksherdenkings