Privaatheid

Ons by www.cumuitgewers.co.za respekteer jou privaatheid. Ons sal nie jou naam, e-posadres of posadres aan enige derde party verkoop, verhuur of verskaf nie. Ons sal jou e-posadres slegs gebruik om jou te kontak as jy op ons nuusbrief ingeteken het of om jou oor spesiale aanbiedings in te lig.