Persverklarings

Jesus 'n radikale sprongJesus -'n Radikale Sprong

Die Andrew Murray-prys vir die beste Afrikaanse Christelike boek is vanjaar gewen deur dr Stephan Joubert vir sy werk, Jesus, 'n radikale sprong, uitgegee deur Christelike Uitgewersmaatskappy (CUM).

Lees persverklaring

 

 

 


'n Ma se Hoop'n Ma se Hoop

Christelike Uitgewersmaatskappy bied aan ’n epiese verhaal wat oor twee kontinente en vier generasies strek, ’n onvergeetlike storie oor familie en geloof, drome en teleurstellings, en die volharding van liefde – ’n Ma se hoop uit die pen van immergewilde, topverkoper-outeur Francine Rivers.

 

Lees persverklaring




om dogters groot te maak Om Dogters groot te maak

Christelike Uitgewersmaatskappy bied aan die lang verwagte meeloper tot die topverkoper-boek Om seuns groot te maak (waarvan meer as 25 000 eksemplare verkoope is), dr James Dobson se splinternuwe ouerskapsboek – Om dogters groot te maak.

Lees persverklaring

 

 

 



 

   
   

 

Banner Ad
© Kopiereg 2010 CUM Uitgewers. Alle regte voorbehou. Ontwikkel deur iGroup