Gebed - 'n Kragtige Wapen - Bybelstudie (Sagteband)

deur: Stormie Omartian

R139.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Gebed – ’n kragtige wapen Bybelstudie is ’n Bybel­studie deur Stormie Omartian wat aansluit by haar boek Gebed – ’n kragtige wapen.

 

 Hierdie indiepte-studie ondersoek in 12 weke talle aspekte van elke gelowige se oproep tot gebed en hoe dié gebede kragtig en doelgerig kan wees, wat kan lei tot groot oor­winning.

 

Lesers sal gereedskap vir gebed kry soos hulle:

 

  • hulle beskermende wapenrusting aan­trek
  • hulleself kondisioneer om alles te wees wat hulle kan wees
  • die gebede bid wat elke gebedskryger moet ken

Gebed – ’n kragtige wapen Bybelstudie is ge­skryf vir individue of kleingroepe. Dit bevat vrae om oor na te dink, besprekingsinsigte en ander kreatiewe ma­niere om nog dieper in hierdie belangrike inhoud te delf.