NLV Grootdruk Bruin Met Duimgrepe En Rits (Luukse Leer)

deur: Wil Vosloo & Andrie Du Toit

R589.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) in grootdruk bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.

  -      12 punt lettergrootte

-       Dubbelkolom-uitleg
-       8 volkleur-kaarte
-       Luukse leer
-       Merklint
-       Duimgrepe
-       Rits